Chez Toti
Kry 30% af vir verblyf voor 15 Desember 2025. Bespreekbaar tot 29 Okt 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 150R805 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chez Toti is 'n selfsorgvakansiewoonstel. Dit is in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, meters vanaf die hoofstrand geleë. Die Inyoni Rocks-swembaddens, winkels, eetplekke en vermaak alles binne stapafstand.
Chez Toti is 'n netjiese oopplan-ateljeewoonstel wat tot 4 gaste kan akkommodeer en kyk uit na die see. Die woonstel het 'n dubbelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die sitarea het 'n sitkamerstel. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n nuwe stoofplaat, nuwe wasmasjien en 'n nuwe tuimeldroër, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel, toebroodjiemaker en 'n elektriese braaipan. Daar is ook 'n eetkamertoonbank met 4 kroegstoele.
Daar is veilige parkeerplek vir 1 motor beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area.
Neem asseblief kennis dat dit 'n rookvrye eenheid is en geen waterpype word toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chez Toti het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, 111 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang