Chicken Coop
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 276 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chicken Coop is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, Centurion. Dit bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek.
Buite is daar sitplek en 'n oulike tuin waar gaste gehaltetyd saam kan deurbring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 276 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Chicken Coop het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 276 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang