Chico Flat 2
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otavi Street, Chico Flat 2, Swakopmund, Erongo
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chico Flat 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in 'n kompleks in die hartjie van Swakopmund.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Chico Flat 2 is naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste kan maklik by die strand uitkom en nabygeleë besienswaardighede soos Swakopmund Museum, Kristall Galerie, Swakopmund Mole en die Nasionale Mariene Akwarium besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Otavi Street, Chico Flat 2, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otavi Street, Chico Flat 2, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang