Successfully reported
+53

Chinaka Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wintersvelde Farm, 15 km North of Vivo, Vivo, 0924, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chinaka Game Lodge is 'n afgesonderde, privaat en bekostigbare wildlodge in die hartjie van die Bosveld in die Limpopo-provinsie. Die lodge is naby Vivo en Alldays, net 3,5 uur se ry vanaf Pretoria, en op pad na die Mapungubwe Wêrelderfenisgebied.

Verblyf word gebied in 7 privaat chalets wat elk 'n en suite-stort, lugversorging en 'n kluis vir waardevolle besittings het. 3 selfsorg-eenhede is ook beskikbaar.

Die lodge bied kombuisgeriewe vir spyseniering of selfsorg, asook gemeenskaplike TV-sitarea. Daarbenewens is daar 'n kroeg, 'n boma met braaigeriewe en 'n sprankelende swembad. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.

Die lodge het 'n dek wat oor 'n watergat uitkyk, wat ideaal is om verskeie wild- en voëlspesies te sien wat kom drink. Wildritte word ook aangebied en jy het dalk die kans om kameelperde, sebras, koedoes, elande, luiperds, jagluiperds, gemsbokke en njalas te sien om maar 'n paar te noem. Vir die meer energieke is wildwandelings en staptogte ook beskikbaar, wat eindig met skemerkelkies.

Chinaka is 'n ideale plek vir klein geleenthede, en maak voorsiening vir tussen 5 en 50 gaste. Chinaka kan help met die beplanning van konferensies, vergaderings, werkswinkels, skoolfunksies, bruidspartytjies, godsdiensfunksies en spangeboue.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Carmela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Wintersvelde Farm, 15 km North of Vivo, Vivo, 0924, Limpopo
  • Gaste dink Chinaka Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wintersvelde Farm, 15 km North of Vivo, Vivo, 0924, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c7f14a59e58c2ffd87afb5940d8c9ec173ecd8b5d3ed760cb4fce6bd70f9426cf5e63ce4874415058a645587af7cc15d8f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Wintersvelde Farm 15 km North of Vivo 0924 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -22.914683333333 29.227358333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang