Chocolate Orchid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Coolmore Road, Coolmore Farm, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chocolate Orchid is 'n bekoorlike selfsorglodge wat sentraal in Witrivier geleë is. Die eiendom is binne maklike bereik van die Krugerwildtuin en verskeie ander besienswaardighede.
Die eiendom bestaan uit 4 eenhede wat tot 12 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers in die eenhede is ingerig met koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens, stapelbeddens en driekwartbeddens. Die badkamers is toegerus met bad- en stortgeriewe.
Die kombuis van elke eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid beskik oor 'n sitarea met 'n TV met Netflix en gedeelde DStv.
Gaste word voorsien van WiFi, veilige parkeerplek en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Elke eenheid het 'n privaat tuin met 'n braai en sitplek buite.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Coolmore Road, Coolmore Farm, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Chocolate Orchid het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Coolmore Road, Coolmore Farm, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang