Chopin Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 558 Chopin Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Chopin Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is in Constantia Park, Pretoria, wat sentraal geleë is amper halfpad tussen Menlyn Winkelsentrum en Woodlands. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste gastebadkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, koffiemasjien en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 558 Chopin Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gaste dink Chopin Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 558 Chopin Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang