Successfully reported

Chrissiesmeer Country Cabins

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Grietjie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Plek waar jy die natuur in al sy seisoene kan ervaar. Ons het ongelooflik lekker gekuier, Ria is 'n ongelooflike gasvrou en het gesorg vir 'n wonderlike kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Grietjie, baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier.

Anette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

N Rustige dag saam met gawe mense. Verblyf was lekker en gasvrou het uit haar pad gegaan om dit gerieflik vir ons te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Rudzani S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Nice. Very pleasant and the host was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Thanks for your support, much appreciated.

Ronel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastic. Fantastic. Arrived as strangers and left as friends. Very clean and comfortable. Best beds and bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Much appreciated, thanks for your support.

Des R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Verdien meer as 5 sterre! Voorwaar 'n lieflike ervaring. Super netjies, knus, gemaklik en uitstekende diens. Ons sou meer as 5 sterre wou toeken!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Cathlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, vriendelik, veilig, naby die restaurant. Ons het vreeslik lekker gebly, vriendelike diens en lekker geslaap. Ons het gevra of ons 'n strykyster kan leen, en ons was dadelik gehelp. Ek sal weer hier kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te gehad het. Hoop ons sien julle Padda nag.

Jc R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uniek, gemaklik en veilig. Uitstekende en gawe diens, baie lekker gebly. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Jc, baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Christian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Comfortable, clean, friendly. We stayed at Chrissiesmeer Country Cabins for a night when attending a wedding. Ria was a lovely host, so friendly and attentive, welcoming us into the cabins and making sure we had everything we needed. The cabin has everything you need for a short stay. We went on a hot day and the cabin does get quite warm, but a fan is provided. The cabin was clean and well kept. I would recommend Chrissiesmeer Country Cabins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Thanks for your support. Hope to see you soon.

Johanita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker en gasvry. Dit was baie lekker en dit is 'n betowerende dorpie. Sal wel 'n gordyn aanbeveel voor die skuifdeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Jannie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende plek, die eienaar is fantasties, baie netjies, baie skoon tops! Uitstekende plek en eienaar is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Campbell Street, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcec16c4447094179180590cd85894aa8e8422c3979d420da097653c292bbce1080715e7e1b733fd9ec1505d7432605f0722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 61 Campbell Street Chrissiesmeer 2232 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.280195757624 30.212430715269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang