Chrissiesmeer Country Cabins
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Campbell Street, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chrissiesmeer Country Cabins bied gerieflike oornagverblyf in Chrissiesmeer, 'n geskiedkundige dorpie in die vleilandgebied van Mpumalanga.
Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 5 vrystaande houthutte. Die 2 groter hutte beskik albei oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die 3 kleiner hutte is almal oopplan en akkommodeer 2 gaste elk. Elke hut het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kleiner hutte is toegerus met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Die groter hutte het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.
Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe en word voorsien van veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die eiendom het sonkrag tydens kragonderbrekings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 61 Campbell Street, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
- Gaste dink Chrissiesmeer Country Cabins het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Campbell Street, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang