Successfully reported

Christa's Place 897

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoonste, netjieste plekkie, gaan definitief weer daar oorbly. Heerlik gebly, alles wat nodig was, is daar. Het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Goeie more, baie dankie vir u resensie, waadeer opreg. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te huisves en hoop om julle weer te sien. Lekker naweek. groete, Christa

Coenie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal hulle enige tyd aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Goeie middag, baie dankie vir u resensie. Dit was 'n voorreg om u by ons te hê, en ons hoop om u weer te sien. Vriendelike groete, Christa

Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Oornag vir drs besoek gerieflik naby fasiliteite. Netjies skoon goedversorgde plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Goeie middag, baie dankie vir u resensie. Waardeer opreg. Ons hoop om u weer terug te verwelkom

Tracy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Neat, clean and comfortable. Neat, clean and comfortable. Attention to detail appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christa
Christa's Place 897
Good afternoon Tracy, Thank you for your review. Much appreciated. Hope to see you again. Kind regards, Christa

Santa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Pragtige kamer, baie skoon en netjies. Water, koffie, tee en vars melk. Christa is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Goeie middag. Nogmaals baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te sien. Mag julle 'n wonderlike 2025 ingaan.

André V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige kamer. Ons het weereens baie lekker gebly hier. Die gasvryheid en hulpvaardigheid van die gasheer en gasvrou was uitstekend. Alles is goed georganiseer en die kamer is pragtig met alles wat jy benodig. Die fyn detail en klein dingetjies maak die verskil tussen goed en uitsonderlik. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Goeie môre Andre, baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was weereens 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons hoop om jul gou weer te sien. Lekker week. Groete, Christa

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik. Ons het heerlik gebly, die gasvryheid van die gasheer het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fariedha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent service. Lovely place. Great for a long weekend stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Thank you for your review, Fariedha. It was a pleasure hosting you and we truly hope to see you again.

Nell-marie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Relaxing Christa is a wonderful host. The accommodation has everything one can need. Most enjoyable experience. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Good morning Nell-marie Thank you for your review, it was an absolute pleasure to host you.

Erika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Hoogs aanbeveelbaar. Perfekte veilige en rustige ligging. Christa het ons baie vriendelike ontvang. Die eenheid is ruim, skoon, netjies baie gerieflik en goed toegerus met alles wat nodig is, en 'n paar bederfies. Wanneer jy iets nodig het, help hulle graag. Met die inverter het ons nie eers geweet van load shedding nie. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 897
Baie dankie vir jul resensie. Ek waardeer opreg. Ons hoop werklik om jul weer by ons te sien. Dis heerlik om gaste soos u by ons te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 954
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 954
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 954
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 897 Braam Pretorius Street, Montana Park, Pretoria, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d99d97d79fab927dc5bedef335954cc880f29ee01235851a422859ef7eaaa3855ed90a1706d61fd181f6c9119f0786b2f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R954 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 897 Braam Pretorius Street Montana Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6855044 28.2634167
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang