Christiana Lodge
- Kapasiteit: 38 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aquarius Close, Solar Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Christiana Lodge is ’n gastelodge in 'n gesogte buurt in Solar Beach, Plettenbergbaai en dit is stapafstand vanaf Robbergstrand al langs die Brakkloof-vleiland.
Verblyf is in 'n rits ruim kamers beskikbaar om aan alle gaste se behoeftes te voldoen. Elke kamer het óf 'n balkon óf 'n dek en is oor 4 eiendomme versprei om privaatheid te verseker. Al die eiendomme is egter aan mekaar verbind en bied maklike toegang tot die eetarea, sitarea en 2 swembaddens. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Sekere kamers het egter ook privaat dekke met sonstoele en sommiges het selfs privaat plonspoele.
Die lodge se styl is strand-sjiek en die omliggende vleiland word ook in die dekor gereflekteer. Talle natuurlike hout-afwerkings en wit hortjies in die kamers dra tot die kusstyl by. Die lodge front wes sodat gaste die asemrowende goudgeel sonsondergange van Plettenbergbaai kan bewonder. Die uitleg van die kamers verseker algehele privaatheid, maar gee gaste die keuse om saam met ander gaste in die gemeenskaplike leefarea, kombuis en swembad te kuier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Aquarius Close, Solar Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Christiana Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Aquarius Close, Solar Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang