Christies @ 32 on Russell
Beskrywing
Die standaardkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is smaakvol versier en spog steeds met sy oorspronklike houtvloere. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe, en toegang tot 'n stoep met 'n pragtige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R650.
Rolstoelvriendelike kamers is via opritte toeganklik, en het wyer deure en inrol-storte met stortstoele.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeg uitklok.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het toegang tot 'n ten volle toegeruste kombuis en skakel met die superieure koningin-kamer. Dit is dus geskik vir groter gesinne. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R650.
Rolstoelvriendelike kamers is via opritte toeganklik, en het wyer deure en inrol-storte met stortstoele.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeg uitklok.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers is smaakvol versier en spog steeds met die oorspronklike houtvloere. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot die stoep met 'n pragtige tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R650.
Rolstoelvriendelike kamers is via opritte toeganklik, en het wyer deure en inrol-storte met stortstoele.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeg uitklok.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie kamer is in Christie House geleë, wat oorspronklik in 1950 gebou is. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R650.
Rolstoelvriendelike kamers is via opritte toeganklik, en het wyer deure en inrol-storte met stortstoele.
Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar en ontbytpakkies kan gereël word vir gaste wat vroeg uitklok.
'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Russell Street, Mbombela (Nelspruit), 1218, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang