Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 860 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Frans L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjies, veilig en gasvry. Dit is ideaal vir ons, presies halfpad op ons reis, netjies, skoon en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne H
1 nag
5.0
Okt 2025

Skoon, veilig, vriendelik, heerlike beskuit . Dit was 'n aangename ervaring en ek sal weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie naand Luzanne, Dis altyd vir my lekker as gaste tevrede is en weer terug gekom het. Dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Waardeer. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Kimo L
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie goeie waarde vir geld. Baie gerieflik vir oornag. Sal definitief weer daar kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie naand Kimo, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit regtig. Hoop ons sien u gou weer. Groete, Suzan Celliers by Chrizaan Colesberg.

Annamarie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlik. Uit die boek uit regtig baie gemaklik en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Naand Annamarie, Baie bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sien julle weer binnekort. Suzan.

Karen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig en rustig. Die gasvrou is baie vriendelik. Die verblyf was netjies en skoon. Ons vier voet meisiekind kon na hartelus in die tuin snuffel. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Naand Karen, Baie dankie, so bly u het ons plekkie positiewe gevind. Ek is baie lief vir diere en was bly dat my viervoet gas ook gelukkig was. Altyd welkom. Groete, Suzan

Wynand E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money. Comfortable, clean, pet friendly and warm atmosphere with personal welcome by owner. Always feel well rested afterwards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Thank you Wynand for your friendly review. Thank you for returning, and your doggies are always welcome. Regards, Suzan Celliers.

Kevin R
1 nag
5.0
Okt 2025

Clean, comfy, secure. Very well met by the friendly owner. Good comms from her side. Clean, comfy, welcoming. Great to have my loaded vehicle right next to me behind a secure gate!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian B
1 nag
5.0
Okt 2025

Netjies en skoon. Rustig geslaap, geen verrassings. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goed vir 'n aand se oorslaap (stop over). Ons het baie dankie! Ons sal beslis weer kom, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Zani, Bly julle was tevrede. Baie dankie vir die terugvoer, waarder dit. Altyd welkom. Suzan.

Elizabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 860

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 860 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang