Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 854 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Annamarie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlik. Uit die boek uit regtig baie gemaklik en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig en rustig. Die gasvrou is baie vriendelik. Die verblyf was netjies en skoon. Ons vier voet meisiekind kon na hartelus in die tuin snuffel. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money. Comfortable, clean, pet friendly and warm atmosphere with personal welcome by owner. Always feel well rested afterwards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag
5.0
Okt 2025

Clean, comfy, secure. Very well met by the friendly owner. Good comms from her side. Clean, comfy, welcoming. Great to have my loaded vehicle right next to me behind a secure gate!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie goed vir 'n aand se oorslaap (stop over). Ons het baie dankie! Ons sal beslis weer kom, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Zani, Bly julle was tevrede. Baie dankie vir die terugvoer, waarder dit. Altyd welkom. Suzan.

Elizabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian V
1 nag
5.0
Okt 2025

Great. Baie dankie. Het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Naand Adrian, U positiewe terugvoer word waardeer. Ek is bly dat u lekker kon uitrus. Kom gerus weer, Groete, Suzan Celliers By Chrizaan Colesbeeg.

Gerrit C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was baie gesellig en naby genoeg aan wegneemetes plekke. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie middag Gerrit, So bly julle groot gesin was gemaklik in die groter eenheid. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien weer. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Johan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Goeie waarde. Genoeg spasie vir almal. Ons was tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda D
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlike skoon rusplek. Kar parkeer reg voor eenheid. Baie vriendelike eienaar. Baie vriendelike eienaar. Super skoon met wifi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie môre Yolanda, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dankie dat jy na 'n lang tyd ons nog onthou het en weer hier kom bly het. Hoop die trek het goed verloop. Groete, Suzan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 854

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 854 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang