Chrysantimum Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Krisant Street, Thabazimbi, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chrysanthemum is 'n gemaklike woonstel in Thabazimbi, Limpopo. Dit is 'n uitstekende opsie vir 'n paartjie se wegbreek of 'n sakereis.
Die eiendom beskik oor een ruim kamer wat ontwerp is om twee volwassenes te akkommodeer. Die kamer spog met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n spa-bad en 'n stort. Daar is 'n aparte badkamer waar die toilet en wasbak geleë is.
Die oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer is volledig toegerus met 'n ketel, gasstoof, mikrogolfoond, yskas, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike leunstoele en 'n TV.
Gratis WiFi is beskikbaar. Groot skuifdeure maak oop na 'n privaat braai-area. Hout en ys is op aanvraag beskikbaar.
Die eiendom het 'n privaat ingang. Gaste kan veilig op die perseel parkeer, óf in 'n motorhuis met outomatiese deure óf onder 'n motorhuis met 'n sluitbare hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sandra Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 2 Krisant Street, Thabazimbi, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Chrysantimum Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Krisant Street, Thabazimbi, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang