Successfully reported

Ciao Bella

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was elke sent die moeite werd. Dit was baie lekker, die plek was skoon en netjies. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie dankie vir netjiese, skoon, veilige plekkie om te bly. Baie dankie vir vriendelike gasvrou en gasheer. Plekkie is netjies, knus, skoon. Ideale venue as jy funksies bywoon in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Welcoming and special. Beautiful room with everything one needs for a short stay. We stayed there for our honeymoon night and our host went above and beyond to make the room welcoming. She placed a bouquet of beautiful red roses, fresh strawberries and sparkling wine with appropriate glasses to welcome us after our ceremony at a nearby wedding venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly. Enigste klagte is dat die TV nie die Vrydag aan was nie. Verder was die plek netjies, skoon en baie gerieflik. Mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Des 2024

So die moeite werd om weg te breek uit die gejaag en net te gaan ontspan. Ongelooflike ontspanne verblyf gewees met vriendelike ontvangs.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Schietfontein, Portion Number 51, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5878381261df48e65feb433a20dc80547e9e8b6c636916f5bb8f300169d33171ea9dd03402342d71e6e0bfb2f4ae6e459979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Farm Schietfontein Portion Number 51 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.674367623404 27.948124779099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang