Successfully reported

Ciao

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Morne D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

The loft was beautiful and ideal for our family of 3. Good value for money! The loft was ideal for our family of 3. Modern and comfortable and situated close to the centre of town. We had a very relaxing weekend and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ciao
Thank you. Till next time. It was lovely having you here!

Cecilia W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Perfek! Ons sal beslis weer by Ciao gaan bly. Alles wat jy kan nodig hê, was daar en nog meer. Baie stylvol en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ciao
Beste Cecilia, Baie dankie vir die mooi resensie en die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle as ons gaste te kon ontvang. Julle was 5 ster gaste - sien uit daarna om julle weer te sien by 'Ciao'. Groete, Wilna & Barry

Henrico V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Relaxing, peaceful. What an absolute gem of a loft to stay in. Super clean and with all the amenities and more. Wilna is a super friendly host and also went out of her way to make sure everything went smoothly during my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ciao
Thank you for choosing 'Ciao', Henrico. Thank you for your positive feedback - much appreciated! It was only a pleasure hosting you and hope to see you soon!

Erla R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

It was totally enjoyable. Beautiful place, attention to detail, very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ciao
Thank you, much appreciated!

Mariska G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Comfortable and clean. We had a pleasant experience and will be back. We received a warm welcome, with additional treats in the room. Our stay was pleasant and comfortable. The linen and towels were of top quality and crisp clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ciao
Baie dankie. Waardeer dit. Hoop ons sien julle gou weer!

Eugene Paul Schagen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Pragtige plekkie met bederfies. Pragtige plekkie. Modern en netjies! Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ciao
Baie dankie, dit was net 'n plesier om julle hier te kon ontvang.

Andrea H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Wens ons kon langer bly! Dit was so bederf om in so mooi, ligte en skoon spasie te kon wees! Hoogs aan te beveel. Die kommunikasie rondom sleutels ontvang ens. was ook amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ciao
Baie, baie dankie Andrea. Dit was net 'n plesier om julle te kon huisves voor julle staptog. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Ciao.

Altha D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Vakansie. Wilna is so oulik en baie hulpvaardig. Ciao is ongelooflik netjies en bied soveel bederfies. 'n Lekker rustige plekkie. Sal Ciao vir enige iemand aanbeveel. Nogmaals dankie vir alles, Wilna.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Ciao
Baie, baie dankie vir die pragtige woorde, Altha! Dit was net n plesier om julle as ons gaste te kon huisves. Julle was wonderlike gaste! Ek hoop ons sien julle sommer gou weer in die nabye toekoms. Ciao, Wilna

Mark S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2018

Fantasties. Baie goeie ontvangs gehad. Eienaars was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Ciao
Baie dankie Mark. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Ciao, Wilna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAETYZ7pp7ELbjGCGBqtUBm5090RRjblBOqolCpDGONJYgMtsPZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 18 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.807772329813 17.898689270007
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang