Successfully reported
+31

Cielo Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cielo Guest Farm is 12 km buite Swartruggens geleë en is deur wildsplase en ongelooflike berge omring. Oornagverblyf word gebied en die perseel is ook geskik vir klein funksies of troues.

Dié gastehuis het 'n suite met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n TV, kaggel, privaat sitkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n privaat tuin en braaigeriewe met 'n Jacuzzi.

Monroe-suite het slaapplek vir 2 gaste en is privaat en spog met 'n tuin en braaigeriewe. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Gaste kan wildkykritte, voëlkyk, visvang, voetslaan en bergfietsry in die area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kingsley D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place to unwind. Our stay was peaceful, amazing hospitality, anything we needed was provided, place very clean and very private...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ester V
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant and peaceful. Dean was an incredible host and nothing was too much trouble. We were there for a MTB race and he even help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Annique B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely awesome. Dit was so lekker gewees, was net 'n joy en die kos is so, so lekker gewees. Dit is definitely 'n plek waar ek weer sal gaan bly. ...
Sien meer
Apr 2025
Zelda M
5.0
Rustige, veilige plaas atmosfeer waar jou siel kan rus. Beste gastehuis in Swartruggens! Kamers het elk eie privaat ingang met braai area, skoon en st...
Sien meer
Des 2024
Nadine P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies. Baie rustig. Baie ruim spasie met privaat tuin en jacuzzi. Fantastiese wegbreek! Baie vriendelike en behulpsame gasheers. Ongelooflike ontbyt...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Cielo Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80e6a35a491c81bd1f0bf98df069e2937134b95d8cb4d25e9a059b5dc4a30c25b111d8e4d27dfa3c86e7e28a1f61126a91dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 N4 Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.562603 26.677142
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang