Cikeru Bush Camp - Buffalo
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
- Vanaf R2 880 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Cikeru Bush Camp - Buffalo is 'n knus selfsorg-glamptent wat in Cikeru Bush Camp in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat geleë is, saam met drie ander eenhede.
Hierdie glamping-tent het slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, 'n vuurput, 'n braai en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite soos wildritte en spa-behandelings kan geniet word. Dié eiendom is sowat 41,5 km buite die voorstad Montana in Pretoria waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 84
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
- Gaste dink Cikeru Bush Camp - Buffalo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang