Successfully reported

Cikeru Bush Camp - Zebra

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjiese en ruim glanskamp met baie ekstra detail. Ons het elke oomblik by Cikeru Bush Camp geniet. Alles is skoon en netjies en baie aandag is gegee aan fyner detail. Daar is selfs saadjies in die (bird feeder) gesit. Dankie vir die welkom-sjokolade en cappuccino-sakkies. Die afdroogdoeke vir die skottelgoed is spierwit en daar was ook 'n nuwe wassponsie. Dit is 'n baie ruim tent met 'n groot badkamer. Gemaklike matras. Daar is genoeg beligting binne en buite. Skerp lig by die braaiarea en ook twee tafels om by te eet. Die swembad was mooi skoon. Was baie behulpsaam met my baie vrae omdat dit ons eerste keer in Dinokeng was. Baie dankie, ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zibeth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, rustig, uitstekend. Ek en my man het ons tydjie by Cikeru vreeslik geniet! Ons sal beslis weer kom kuier! Die blyplek was silwer skoon gewees, ek dink dis die skoonste plek waar ons al gebly het! Alles was so netjies en jy kan sien die eienaars doen moeite om hierdie plek in puik kondisie te hou! Die bed was so gemaklik, ons het so lekker geslaap en die atmosfeer in die kamp is ook rustig, ons hoor geen ander mense om ons nie. Hierdie is definitief een van die plekke waar jy moet gaan as jy van die stadslewe 'n breek wil hê! Ons sal beslis ook die game drive met Vincent aanbeveel, hy is so vriendelik en ons het dit so geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die beste! Ongelooflik gewees! Baie, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike, rustige en privaat verblyf. Kommunikasie van Cindy was baie goed en het die proses maklik gemaak. Verblyf was heerlik, baie rustig, skoon, gerieflik en privaat. Diens was goed en staf is vriendelik en behulpsaam. Kan definitief aanbeveel en sal vir seker weer gebruik maak van hulle verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinead P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Love love love. Beste glamping wat ek nog gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful, relaxing. We had an awesome stay at Cikeru Bush Camp - they did a picnic for us that was awesome and a nice surprise for my husband - it is quiet and relaxing. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer gaan. Baie lekker, stil en rustig. Wonderlike opset. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Definitely earmarked for another stay. Everything went according to plan and the camp venue was fabulous. A big thank you to Cindy for all her efforts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandi T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Classy, immaculate and peaceful. Outstanding accommodation and attention to detail. It is better than the pictures show. We loved the bush setting and wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing! Amazing! We had such a great time. Cindy and her staff are just awesome. We enjoyed every moment, really a wonderful escape. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 85

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Tambotie Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA467b7654a881592681732f82ecd1ef95f26eb726ebbed01775ef1c09fe2cc6e2b3d1932410c0bf04b95f5dda51a9328865d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 91 Tambotie Road Dinokeng Game Reserve 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.377373623632 28.340763659417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang