Successfully reported

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly in 'n goed toegeruste plek. Heerlik gebly. Baie netjiese, skoon, lekker groot en gemaklike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Doing business in the town and this accommodation was a perfect home from home. Comfortable and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory I
1 nag
5.0
Des 2024

Cheap, convenient and clean. Well located in the town, easy walking distance to any shop or restaurant, spacious living space, with all the amenities. A nice touch is 2 bottles of water, milk and of course the usual tea and coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin M
1 nag
4.8
Sep 2025

Die moeite werd. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saki M
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Oor die algemeen lekker, sien kommentaar hierbo. Baie lekker. Ligging perfek. Waarde vir geld perfek. Skoonmaker het dalk net bietjie opleiding nodig in terme van hoe om 'n spieël af te stof, mop die vloere vir stof, sit die laken en duvet bokant boontoe, en nie verkeerd om nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrette M
1 nag
4.8
Jan 2025

Mooi ou huis, dankie! Als wat nodig is vir oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mieta A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Dit was 'n aangename rustige wegbreek. Die verblyf was goed. Veilige omgewing met baie vriendlike gasvrou en personeel. Plek is netjies en alles wat jy benodig is in plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda L
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Lekker gebly. TV en mikrogolfoond het nie gewerk nie. Matrasse ook al pap. Lekker warm stort. Huisie stowwerig. Beddegoed is skoon.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Erica D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Charming, restful, reflective. Off from the main road, in such a quiet and beautiful street, and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwOWNiNWE2LWY3YmEtNGYxNC04M2Y2LTdlNzQ1MDQ0ZGY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 18 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.261276950164 25.271858512898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang