Cinnamon & Sage Country Cabins
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 379 Taute Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cinnamon & Sage Country Cabins bied selfsorgverblyf in Dullstroom, 'n plattelandse dorpie in die Oostelike Platorand-streek. Die verblyf is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stad se gewoel.
Dié verblyf bied slaapplek in 2 houthuisies wat albei en suite-badkamers het. Elke oopplan-houthuisie het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en 'n privaat ingang. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het 'n eetarea wat geskik is vir 3 gaste en die leefarea lei na 'n stoep. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike braai-area. Aktiwiteite in die area sluit wynproe, staptoere, swem en wildkyk in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Matty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 379 Taute Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Cinnamon & Sage Country Cabins het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 379 Taute Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang