Successfully reported

Cinzaco

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Billie R
1 nag
5.0
Jul 2025

Netjies mense, gasvry, lekker geslaap. Baie gasvry, netjies, baie skoon. Beddens was warm. Vir seker weer daar oorbly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgaugelo Clement P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great place. The place was clean and quiet. The weather was cold, but thanks to the fireplace and additional heaters in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chané S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dit is 'n baie netjiese plek. Die bestuur is ook fantasties. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

We enjoyed our stay. Really nice stay. This was our second time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stéphan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilig, mooi en rustig. Dit was 'n heerlike naweek in die Kanzan gaste-eenheid. Vriendelike personeel. Kon ongelukkig nie die Kanzan braai tariewe gebruik nie (wat mooi is), indien 'n ander groep mense ook kamers in die Kanzan huis bespreek het nie. Dankie aan Lourens en span vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ws V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Hoogs aan te beveel. Ontvangs en diens deur Lourens was baie goed en fasiliteite puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alyssa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wegbreek van realiteit. Fantastiese mense en regtig 'n stunning plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Warm and hospitable. It was such a lovely stay; we felt very special and cared for by everyone there, and it was a perfect stop-over spot for a night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Uitstekende diens van Helga wat ons baie welkom laat voel het. Gerieflike ligging naby die hoofstraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renske M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Lekker. Dit was 'n baie lekker plekkie, 'n bietjie klein. Jy kry net 'n kamer en 'n badkamer, waar jy op ander plekke 'n hele huisie kan kry vir dieselfde prys. Die mense is baie vriendelik, die mure is net 'n bietjie dun, so jy kan hoor as die mense langs jou praat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 De Waal Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50b75c1dfedfc850ee1264798faf8130c37dc6dc02af0c6f3fbd2478d9e794a2db2d43cea2f675e45976ad4987883e397782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 186 De Waal Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417165 30.1036683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang