Successfully reported

Circa Aparthotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.1
Veiligheid
3.8
Nicolette L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Great. Great stay. Nice, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome plekkie. Het baie lekker daar gebly. Die woonstel was baie skoon, personeel by ontvang baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2024

Baie lekke gekuier! Ons het baie lekker gebly en sal dit hoogs aanbeveel vir sakereise.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Feb 2024

Glad nie lekker nie. Nee, ons het nie lekker gebly nie. Daar was baie geraas met mense wat inkom in die oggendure. Die eenheid was nie skoon nie, die TV het nie gewerk nie, en die WiFi was baie swak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Total
Circa Aparthotel
Liewe Juanita, Baie dankie dat jy terugvoer gedeel het oor jou onlangse verblyf by ons by Circa. Ek vra nederig omverskoning vir die ongerief en dat jou verwagtinge nie bevredig is nie. Ons gaan hierdie kwessies intern met ons span aanspreek. Kontak my asb. direk die volgende keer as jy akkommodasie wil bespreek, en ek sal sorg dat jou verblyf niks minder as perfek is nie. Vriendelike groete, Melanie

Yolande S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Aig. Veilig en netjies, naby aan Sun Arena.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sewus G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

So geniet dat ek weer sal terugkom. Baie geniet. Dis stil en skoon met uitstekende sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca T
1 nag Gesin met tieners
2.8
Des 2023

Dankie, maar nee dankie. My bespreking het gewys ek moet 'n deposito betaal vir my bespreking. Toe ek daar kom, moes ek dit per eenheid betaal. Kontant of met die kaart vat dit 'n paar dae om terugbetaal te word. Toe ek vir die dame by ontvangs gewys het en gesê het dit is wat my bespreking sê, het sy gesê wel, dan kan ek jou slegs in een eenheid inboek. Niks van jammer dat dit so wys nie, maar dit is ongelukkig per eenheid en ons sal dit opneem. Ontvangs is nie noodwendig "welcoming" nie. Maak 100% seker j My eerlike opinie is dat vir dieselfde geld kan mens 'n beter blyplekkie kry in die omgewing met lugversorging, veral in die somer.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2023

Horrible, there was zero ventilation and I could hear the whole floor from the room. This is student accommodation! This is not a hotel, rooms are small and built on top of each other. You can hear the various tenants washing and showering, walking through the confusing corridors to your room. There is zero ventilation in the rooms. There is only a single small fan that doubles as a heater in the room, no ceiling fans or air conditioners. I will never, under any circumstances, come back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Henri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Des 2023

Slegste slaapplek ooit. Geen lugversorger, area is te gevaarlik om vensters en deure oop te los in die aand. Bedompig, net nie 'n lekker plek om oor te bly nie. Moet nooit hier bly nie tensy jy daarvan hou om ongemaklik te slaap. Het 2 aande bespreek en betaal, maar net een aand gebly. Waaragtig die swakste plek ooit.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Total Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 113

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Camelia Avenue, Lynwood Ridge, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA129f8a0780d163ca0c1e4fbca174960b3602ed6ff2992b615178debd7482a5fd4502ba03fde3683b9571a4d1f83824ae2628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 14 Camelia Avenue Lynwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765319135748 28.287492609787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang