Successfully reported

Citrus Creek Chalets and Camping

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nadia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Very comfortable cozy little place. When we saw that there were electric blankets, we rated it higher than 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties. Fantastiese, winkels loopafstand. Rustig en aktiwiteite om almal besig te hou. Baie veilig en eienaars behulpsaam en vriendelik. Chalet is waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige plek om te ontspan. Ons het lekker gebly. Net baie warm daar. Dankbaar vir lugreëling in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitz L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker ontspannende naweek. Vol pret. Chalet was baie goed ingerig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Baie lekker gekuier. Baie lekker ruim eenheid, netjies en skoon en goed toegerus. Ligging effens problematies want dit is naby hoof toegang tot die dorp en dit raas bietjie deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zea E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

It was wonderful. It was a wonderful few days away with my family and we absolutely loved it! Everything was perfect except for the flies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Soos bo. Baie lekker gebly, die omgewing en rivier is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Britney S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

It was good. It was good. The pool was great and the venue was very quiet and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gregory B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal teruggaan, uitstekend. Baie lekker gebly, rustig, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oewer Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7P4gAsX6mixFdJtEkTJlbUjdHsDpeWWMHv8K1I5SphfY8MsNBv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Oewer Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -32.593889 19.011175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang