Successfully reported
+20

Citrusdal Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Kerk Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Citrusdal Guest Rooms is naby alle geriewe in die hek van Cederberg area in sentraal Citrusdal geleë. Dié gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Citrusdal is 170 km vanaf Kaapstad op pad na Namibië en is die ideale plek om oor te bly wanneer jy na Namibië of Namakwaland reis.

Die verblyf beskik oor 5, smaakvol versierde slaapkamers om aan elke gaste se behoeftes te voldoen. Die verskillende kamers sluit in 2 kamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in elk (vir 'n gesin van 4 met 'n maksimum van 3 volwassenes), 1 kamer met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, 1 kamer met 2 enkelbeddens en 1 met 'n dubbelbed. Elke slaapkamer beskik oor sy eie en suite-badkamer, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Daar is 2 gemeenskaplike buitebraai-areas, 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en 'n swembad vir alle gaste se gebruik.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek wat 24 uur per dag deur kringtelevisiekameras gemonitor word.

Ongelukkig word geen troeteldiere of dagbesoekers toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat ons kaartfasiliteite het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Phillip G
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Dit was aangenaam. Het aan verwagting voldoen.
Feb 2025
Joy P
5.0
Comfortable and relaxing. It was my second stay at the Guest Rooms, and I will happily come back in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jacobus F
Saam met lewensmaat
5.0
Most pleasant stay. Just to say, the pictures don't do the place justice, it is much nicer. It was a pleasant get-away for me and my wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Magriet B
Saam met lewensmaat
4.2
Was baie aangenaam. Lizelle was ongelooflik vriendelik en altyd beskikbaar.
Apr 2024
Chris H
Saam met lewensmaat
3.8
Kyk bo. Fasiliteite nie dit wat ons verwag het nie. Gemeenskaplike kombuis het nie lekker gewerk nie. Kamer was netjies en aanvaarbaar. Ligging swak.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 93 Kerk Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Citrusdal Guest Rooms het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Kerk Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1523b09f0cf413d73a68d470f756c47db62184394929ec6c15ae5877f08c753834e9dd0f3ca71c951d145f7126f0767ed454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 96 5 1 4 93 Kerk Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.588104881227 19.012780934572
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang