Successfully reported
+22

City Living Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

City Living Boutique Hotel bied luukse akkommodasie met 'n retro-element vir toeriste en sakereisigers. Die hotel se rustigheid en elegansie is ongeëwenaard. Gaste is welkom om in die sitkamer of op die stoep te ontspan.

Die luukse kamers is baie modern en gemaklik. Daar is 2 suites, 17 luukse dubbel- of enkelkamers en 1 gesinseenheid.

Ons konferensiekamer is baie modern en toeganklik, en kan vir 'n wye verskeidenheid vergaderings en byeenkomste gebruik word, van besigheidsvergaderings tot opleidingsessies. Die bonus is natuurlik dat almal by die sessies naby luukse akkommodasiegeriewe is. Ons kan tot 65 afgevaardigdes akkommodeer in 'n fliekstyl-opset. Ons konferensiekamer is toegerus met lugversorging, podium, tafels en stoele.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink City Living Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMzJjZTJhLTQzNzctNGZhNy05OWViLTk5Zjc2OTQ4N2FjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.102899444198 26.203553974628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang