City Lodge Hotel Hatfield
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 366 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 407 Hilda Street, The Fields, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
- Vanaf R1 014 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Hatfield is in die middestad naby die ikoniese Uniegeboue, ambassades, sportsgronde, universiteite, kulturele landmerke, winkels, vermaakgeriewe en Hatfield se Gautrain-stasie.
Die hotel het 184 kamers met lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad elk. Kamers met slaapbanke is op versoek beskikbaar. Skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis om 'n skootrekenaar in te stoor en 'n lessenaar met beligting en kragpunte in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien en van die kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Daar is 2 raadskamers vir 10 en 12 gaste en die #Café-restaurant bedien 'n volledige ontbyt, middagetes en ligte aandetes. Daar is ook 'n fiksheidskamer, swembad en skemerkelkiekroeg waarvan gaste gebruik kan maak.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 407 Hilda Street, The Fields, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
- Gaste dink City Lodge Hotel Hatfield het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 366 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 407 Hilda Street, The Fields, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang