City Lodge Hotel Lynnwood
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 368 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Lynnwood and Daventry Road, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
- Vanaf R2 136 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Lynnwood is in die Lynnwood Bridge Kompleks in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflik naby verskeie besighede, winkels, eetplekke en vermaakbestemmings in dié moderne gebied.
Die hotel het 205 ruim kamers met lugversorging wat elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n short en 'n aparte bad het. Skakelkamers is ook beskikbaar vir gesinne. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar in, en daar is 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe. Gratis WiFi word ook voorsien. Sekere kamers is ingerig vir gaste met gestremdhede.
Die hotel het 'n #Café Restaurant wat ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien en daar is 'n skemerkelkiekroeg en 'n swembad, 3 vergaderingkamers met plek vir onderskeidelik 8, 12 en 14 gaste en 'n fiksheidskamer.
Of jy vir sake- of ontspanningsdoeleindes reis, hierdie hotel bied gerieflike verblyf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Lynnwood and Daventry Road, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
- Gaste dink City Lodge Hotel Lynnwood het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 368 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Lynnwood and Daventry Road, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang