City Lodge Hotel V&A Waterfront
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 2-Enkelbedskakelkamer - Rook verbode
- Slegs verblyf
- Rolstoelvriendelike Dubbelkamer - Rook verbode
- Slegs verblyf
- Rolstoelvriendelike 2-Enkelbedkamer - Rook verbode
- Slegs verblyf
Huisreëls
City Lodge Hotel V&A Waterfront sal omvattende opknappings vanaf Augustus 2024 tot einde November 2024 ondergaan. Die opknappings sal op kommersiële areas sowel as die restaurant fokus. Werkers sal gedurende hierdie tyd op die perseel wees, maar geraasvlakke sal tot 'n minimum beperk word. Gaste kan vooraf 'n kontinentale ontbytboks bestel aangesien die kafee gesluit sal wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner Dock and Alfred Roads, Cape Town, 8012, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang