City Lodge Hotel Waterfall City
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 294 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Augrabies Lane, Waterfall City, Midrand, 1686, Gauteng
- Vanaf R1 743 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
City Lodge Hotel Waterfall City is in Midrand, 'n area tussen Johannesburg en Pretoria wat vinnig aan die ontwikkel is. Die hotel is in 'n sake- en ontspanningsdistrik naby die ikoniese Mall of Africa en Waterfall Corner se groot verskeidenheid winkels, eetplekke en vermaakgeleenthede.
Die hotel het 149 ruim kamers met lugversorging wat elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Skakelkamers is ook beskikbaar vir gesinne. Ander geriewe in die kamers sluit TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar in, en daar is 'n lessenaar met 'n liggie en kragproppe. Gratis WiFi word ook voorsien. Sekere kamers is ingerig vir gaste met gestremdhede.
Die hotel het 'n #Café Restaurant wat ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien en daar is 'n skemerkelkiekroeg, 2 vergaderkamers met plek vir onderskeidelik 10 en 16 gaste, 'n fiksheidskamer en 'n swembad.
Die hotel is naby Sandton en Midrand se sakedistrikte; die Gautrain Midrandstasie, hoofweë, verskeie konferensiesentrums insluitend die Gallagher Konvensiesentrum, Kyalami International en die Netcare Waterfall City Hospitaal.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reservations
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Augrabies Lane, Waterfall City, Midrand, 1686, Gauteng
- Gaste dink City Lodge Hotel Waterfall City het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 294 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Augrabies Lane, Waterfall City, Midrand, 1686, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang