Successfully reported

CJ Langenhoven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alwyn B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Fantasiese mense. Was 'n awesome bly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

5 ster vriendelike diens, besondere pragtige plek, veilig, alles wat jy benodig. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. . Ek kan met eerlikheid sê dat die verblyf by Jannie en sy vrou uitstekend was. Dit is regtig omgee mense en ek sal enigeen aanraai om daar tuis te gaan, want hulle het baie deernis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovani C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

It was very quiet and nice, safe and also comfortable. It was an amazing stay. Jannie was a nice host; he made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Quiet and peaceful. Our stay was pleasant; the room had everything we needed. Jannie was really welcoming and made our stay even more comfortable. We would definitely book again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rovina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese mensies. Jannie en Hester is die oulikste mensies wat jou onmiddellik laat voel en daai ekstra mile gaan om hulle gaste te help waar hulle kan. Ek sal enigeen aanraai om te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
CJ Langenhoven
Dit was vir ons 'n groot plesier. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Charmaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, stil en ontspannend. Gasheer was vriendelik, behulpsaam en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Was baie lekker vir oornag, sal beslis weer daar bly! Dit was baie lekker en gerieflik, eienaar is 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jannie
CJ Langenhoven
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Leigh-ann F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik! Baie vriendelike mense! Heerlik gesels en gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Jannie en Hester is fantastiese mense, baie gasvry en liefdevol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jannie
CJ Langenhoven
Johan, baie dankie vir die positiewe review. Dit was 'n groot plesier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 108 CJ Langenhoven Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6e1021cef6019a81ba2c411d1d4c67ca810305991dd3b87221886b473e0a4ae4e91ba517b0ced6c344a1a58c9a2d10fa428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 108 CJ Langenhoven Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.889127644228 18.573955501852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang