CJ Langenhoven
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 CJ Langenhoven Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
CJ Langenhoven bied gerieflike verblyf in 'n ruim suite in Parow-Noord, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, en teemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. Ook beskikbaar in die kamer is 'n TV met Netflix, saam met gratis WiFi-geriewe.
Die skuifdeure maak oop vir meer buitelug-eetplekke sowel as 'n braai-area, die perfekte plek vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 108 CJ Langenhoven Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink CJ Langenhoven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 CJ Langenhoven Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang