Successfully reported

Clanwilliam Hills House and Flat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 323 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jany R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beyond awesome. We had an awesome and unforgettable stay from start to finish. The place is definitely worth visiting. We got married on Saturday and decided to start our honeymoon road trip at Clanwilliam Hills House and Flat. We did not know what to expect, except for the info we saw on the website. To our surprise, it was everything we could wish for and more — it truly felt like a home away from home. The place was equipped with everything we needed (including a washing machine and dishwasher). The paintings, ornaments, and knitted blankets were a lovely bonus. The owners are friendly and warm. We will definitely visit the place again and recommend others to do the same. Looking forward to our next stay. Denise and Neil, thank you for sharing your lovely home with us and for going the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Good morning to you and your hubby, It was such a privilege to be able to host such a wonderfully awesome couple starting their newly betrothed togetherness from Clanwilliam Hills House on an adventure through the countryside. Wonderful to have been the accommodation that they chose. Thank you to the two of you for your support. This is much appreciated and truly noted. Have an amazing trip. With thanks, kindest regards, Denise and Neil, Clanwilliam Hills House. P.S. Hope you take lots of pictures.

Maria V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik en sal teruggaan. Baie lekker! Eksentrieke plekkie met 'n dierbare gasvrou en heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Naand se vir julle. Neil en ek waardeer u tyd om ons akkommodasie op Clanwilliam te resensies. Ons waardeer u gawe woorde so baie. Dit maak vir ons al die harde werk die moet om aan te gaan. Lekker aand vir julle verder. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Baie dankie, hartlike groete aan julle. Wees geseënd.

Marianne J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike kuier. Dis 'n pragtige en goed toegeruste huis, netjies en absoluut alles wat 'n mens mag nodig kry. Heerlike onderdak kuier-stoep met lieflike uitsig oor die dam. Rustige atmosfeer. Ons kan die huis vir enigiemand wat wil kom afskakel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Goeie middag aan julle. Ons by Clanwilliam Hills Huis wil net sê baie dankie vir u terugvoering oor ons akkommodasie op Clanwilliam. Julle was darem model gaste. Baie dankie vir dit. Waardeer hartlike. Julle is altyd welkom om ons weer te kom kuier. So geniet om met u te gesels, dit was baie inspirerend. Baie dankie. Hartlike groete, Denise en Neil, Clanwilliam Hills Huis.

Ivonne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. All we needed was there! Very helpful and made us feel at home! Truly pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Good afternoon to you. We at Clanwilliam Hills House would like to say thank you for your appreciation of our accommodation in Clanwilliam Hills. It was much appreciated and truly noted. It was an absolute pleasure to host guests like you and your hubby. You are so welcome to visit us again. We would greatly have you back again. You were absolutely amazing. So pleasing to us as it makes our efforts worthwhile and enjoyable. With much appreciation. Kindest regards, Denise and Neil, Clanwilliam Hills House.

Anton J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Het net oornag. Alles soos verwag. Verblyf was aangenaam en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Middag daar: Baie dankie vir u terugvoering oor ons akkommodasie op Clanwilliam Hills. Ons waardeer dit baie. Hoop om u weer te kan akkommodeer enige tyd in die toekoms. Hartlike groete, Denise en Neil, Clanwilliam Hills huis.

Neels V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Fantasties. Het lekker gebly. Sal weer dit gebruik as ons daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Middag Neels: Ons by Clanwilliam Hills huis wil net baie dankie sê vir u terugvoering oor ons akkommodasie op Clanwilliam Hills. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier in die toekoms, ons sal dit baie waardeer. Hartlike groete, Denise en Neil Clanwilliam Hills huis.

John F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Highly recommended. Magnificent; unfortunately, no milk was provided and we were not aware.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Good morning to you John, Thank you so much for your feedback on our accommodation in Clanwilliam Hills. Much appreciated. We have the coffee sachets that have milk in the sachets. There are so many varieties of milk, and guests are very picky about brands they prefer. Hope this helps. Many thanks. Kindest regards, Denise and Neil, Clanwilliam Hills house.

Nico M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Amazing, awesome, beautiful. It was amazing, the beauty of the place is just amazing. The fact that the place has security to ensure the safety of the guests, I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Good afternoon to you. We at Clanwilliam Hills House would like to say thank you to you and your guest for being such awesome guests. This makes all the hard work worthwhile and very rewarding. Kindest regards, Denise and Neil Clanwilliam Hills House.

Danie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Absolutely stunning. Clanwilliam Hills and flat is beslis die moeite werd om te kies as verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Goeie middag Danie, ons by Clanwilliam Hills huis wil net baie dankie sê vir julle en julle ondersteuning van ons verblyf by Clanwilliam Hills. Dit was 'n plesier om sulke dierbare gaste te ontmoet. Dit maak al die harder werk die moeite werd en 'n plesier om sulke pragtige mense te ontmoet. Hartlike groete, Denise en Neil, Clanwilliam Hills huis.

Janet V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Te min tyd gehad om alles te geniet, sal weer kom. Alles was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Clanwilliam Hills House and Flat
Goeie middag Janet. Ons by Clanwilliam Hills huis wil net baie dankie sê vir julle ondersteuning van ons verblyf op Clanwilliam Hills. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom om weer vir ons te kom besoek en dan 'n bietjie langer te kuier. Hartlike groete, Denise en Neil, Clanwilliam Hills huis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 323

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 755
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 755
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 755
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Flora Way, Ou Kaapse Road, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZjY0MWRmLWE5OGEtNDNmYy1iNmNkLTBmYWFkYjkwMDgwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R755 per nag, vir 2 mense 323 5 1 5 10 Flora Way, Ou Kaapse Road Clanwilliam Hills 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.195264 18.890078
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang