Successfully reported

Clanwilliam Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Sanet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike personeel, skoon, netjies, lekker geswem in die hitte. Goeie ontvangs en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig en kalm. Ek het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey L L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Good value for money. The rooms were spacious and clean, staff were friendly and helpful, and the food was very good. Perfect send-off for a trip into the Cederberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Goeie restaurant. Skoon en netjiese eenheid. Goed geleë vir oornag as jy deur die Hantam Karoo na Kaapstad toe ry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Sal weer daar kom kuier. Baie lekker en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Clanwilliam Hotel
Good morning Nicolene, Thank you for taking the time to leave us a review. We are delighted that your experience was good and even more delighted you will return. We hope it won't be too long before we get to welcome you. Kind regards, Linda Steel - Clanwilliam Hotel

Jannie Van Zyl Family Trust J
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Dink dit is volgende jaar tyd vir 'n ander tuiste in Clanwilliam. Ons bly elke jaar by Clanwilliam Hotel. Die hotel kort vir seker 'n ordentlike upgrade. Hande so deur gewas dit is hard, kamers is oud en kort vir seker 'n nuwe look, beddegoed is oud en merke op. Voordeel vir die hotel is vir seker net die restaurant en sy personeel wat puik is. Parkering is 'n probleem, mens adverteer nie veilige parkering as jy in die pad moet stop nie en agter is dit 'n tydbom vir 'n ongeluk om te gebeur.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Talita V
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2025

Was nie vir ons aangenaam om hier te oornag nie. Die diens was nie baie goed nie, moes vra vir 'n botteltjie water, dit was nie uitgesit in die kamer nie. Moes ook eers weer navraag doen oor die WiFi-wagwoord, dit was nie verskaf met inboek of in die kamer nie. Kamers kan meer gebruikersvriendelik ingerig word en het opgradering nodig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Parnall A
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Outstanding. Friendly staff, service outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frederick A
1 nag
3.8
Des 2024

Funksioneel. Televisie kanale kort aandag. Niks om te kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 483

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 575
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 575
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Hoof Street, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmOTUxYzU2LWFlODgtNDdlMi05ZDdiLTMzOTQyZjQ1ZGEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag, vir 2 mense 114 5 1 4 22 Hoof Street Clanwilliam 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.17927660184 18.89315642943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang