Successfully reported
+91

Claptons 30

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northern Access Rd, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Claptons 30 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die Marina Martinique-sekuriteitskompleks tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Die eenheid grens direk aan die seewaterkanale wat deur Marina Martinique kronkel en is naby veilige strande en lieflike restaurante. Jy kan direkte toegang te voet kry, via Claptons seehek, tot 2 top restaurante naamlik Walskipper en Tappas en kilometers se strande met sand en klippe. Daar is ook lekker visvangplekke in die omgewing.

Die eenheid het slaapplek vir 4. Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n ononderbroke uitsig oor die kanaal en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Claptons 30 het 'n lieflike onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste kan die 1 kajak gebruik om die kanale te verken, af te koel in die gemeenskaplike swembad, vis van die stoep af en kano.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marilyn J
Saam met vriende
5.0
Rustig en veilig in 'n netjiese woning. Dit was inderdaad 'n belewenis. Ons het lekker gekuier. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit eni...
Sien meer
Jul 2025
Owen K
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Stayed there very comfortably, nice environment for the kids, close to restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Vergal W
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely go again. It was lovely, had fun, relaxing, nice view, peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Suenan B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, relaxing stay with beautiful views. Beautiful, cozy apartment with sea and canal views. Walking distance to the beach as well a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marelize C
Gesin met tieners
5.0
Defnitief n moet! Alles was perfek, sal ons defnitief weer sien! Ongelooflike lekker vakansie!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Northern Access Rd, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claptons 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northern Access Rd, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1bb1671319ef2b7425ccd3d6559fdb4cdd56599da764ebf247b1d2eef2e8403155326e14c05b1b450aa6e7c94937a6784c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Northern Access Rd Jeffreys Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07659277236 24.920635110679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang