Successfully reported
+21

Claptons Cottage 12

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Northern Access Road, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Claptons Cottage 12 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks op die kanale van die pragtige Marina Martinique in Jeffreysbaai en bied direkte toegang tot die strand. Die nabyheid aan winkels, restaurante en die Wacky Water Park maak dit 'n ideale keuse vir 'n gesinsvakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, en beide linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en wasmasjien. Boonop is daar 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Die aangrensende sitkamer spog met gemaklike rusbanke en 'n TV wat toegerus is met Netflix, Prime Video, YouTube en komplimentêre WiFi. 'n Omskakelaar is beskikbaar in geval van kragonderbrekings.

Die leefarea lei na 'n patio met sitplek buite en 'n ingeboude braai wat oor die tuin uitkyk en skep 'n verwelkomende ruimte. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n grasperk vir ontspanningsaktiwiteite, maklik sigbaar vanaf die kothuis. 'n Kajak is ook beskikbaar om die Marina-kanale te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Northern Access Road, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claptons Cottage 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Northern Access Road, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA401e1a3714794eba631ce0594eb686113f32e7b0b2c880ee0da0c622394093c0e8a2f1a2ab41c4eab6c356190f08ce1422e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 18 Northern Access Road Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076216207042 24.919649095833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang