Successfully reported
+8

Claremont Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Cleveland Road, Claremont, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Claremont Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die voorstad Claremont in Kaapstad. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflik verblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n enkelslaapbank en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante, en wynplase en ongerepte strande geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 60 Cleveland Road, Claremont, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Claremont Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Cleveland Road, Claremont, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9acdd9dbcc0eb2ae0defadf80ecddba82a768469deb003b80f2630226e3c8776634d51d9cfd935843aed92d18e4af94db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 60 Cleveland Road Claremont 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9802989 18.4891097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang