Successfully reported
+18

Clarens Escape

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clarens Escape is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se woonerf in Clarens, 'n dorp in die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge wat heel gepas die Juweel van die Vrystaat genoem word.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met buitelugmeubels en braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die tuin met 'n lieflike uitsig op die berge in die verte.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tokkie T
Saam met vriende
5.0
Puik plek. Baie netjiese plek met die mooiste uitsig. Veilige parkering en loopafstand na dorpie.
Jul 2025
Megan D
Saam met vriende
5.0
Vreedsaam, verfrissend, asemrowend, gesellig, onvergeetlik. Ons het ’n heerlike naweek gehad! Alles was netjies, skoon en daar was alles wat ons nodig...
Sien meer
Jul 2025
Susara H
Gesin met tieners
5.0
Rustig, skoon, uitstekende uitleg van eenheid, geen klagtes. Ons het baie lekker gebly, sal dit aanbeveel aan al my familie, vriende en kennisse.
Jun 2025
Louie-mari P
Saam met vriende
5.0
Heerlike een-nag, twee dae wegbreek uit Gauteng! Dankie, ons verblyf was heerlik. Die uitsig vroegoggend was pragtig. Alles was soos beskryf en netjie...
Sien meer
Apr 2025
Jorrie J
Saam met lewensmaat
4.8
Puik akkommodasie. Het baie lekker gebly.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 135 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnszSTBKkzc9QKgT1Hmt2GBlNKhRmDMVndy4esTa0dgdZx6jzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 135 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520162838543 28.41803989491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang