Successfully reported
+62

Clarens Mountain Sage Self-care

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clarens Mountain Sage Selfsorg bestaan uit 2 selfstandige maar apart bespreekbare eenhede in 'n rustige en stil area van Clarens, net 5 minute se stap vanaf die middedorp. Neem asseblief kennis dat geen kinders of troeteldiere toegelaat word nie (gidshonde behalwe). Daar is ook geen TV's in die eenhede nie.

Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 en suite-badkamer en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis; eet- en leefarea wat lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en onbelemmerde berguitsigte. Van die leefarea af lei die ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n outydse kamervenster met 'n venstersitplek wat asemrowende uitsigte oor berg Horeb toelaat. Die groot en suite-badkamer is rolstoeltoeganklik met gryprelings in die stort, 'n toilet en 'n wasbak.

The House is 'n dubbelverdieping selfsorg vakansiehuis. Al 4 slaapkamers het en suite-badkamers, en een het 'n rolstoeltoeganklike stort. Beide die grond en eerste verdieping het 'n gemeenskaplike sitkamer vir ontspanning. Neem asseblief kennis dat daar smal trappe is wat na die eerste verdieping kronkel, pas asseblief behoorlik op. Die grondvloer het 'n volledig toegeruste kombuis en aan die voorkant van die huis is 'n groot stoep met 'n ingeboude braai. Daar is 'n geslote-brandkaggel wat hout gebruik.

Die perseel word verkry deur 'n afstandbeheerde veiligheidshek en is ten volle omhein. ’n Onderdakparkeerplek beskerm jou voertuig teen die weer. Albei eenhede het onbeperkte gratis WiFi (50 Mbps) en word deur diefwering beskerm.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ewa H
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean, safe and close to the town. It was our second stay there, so I think it does not need to be said more about the accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marinda V
Saam met vriende
5.0
Naweek van rus en vrede. Baie lekker gekuier, pragtige view.
Aug 2025
Chris R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, scenic, and well-located stay in Clarens with peaceful ambiance. During our recent visit to Clarens, we had the pleasure o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Paul S
5.0
Verfris en uitgerus na 'n 4 dae kuier in Clarens. Mount Sage is seker die lekkerste wooneenheid in Clarens!
Mrt 2025
Rihan S
5.0
Netjies, gerieflik, goed toegerus - ideaal vir wegbreek en afskakel. Baie netjies, baie goed toegerus met baie ekstras. Ligging uitstekend - loopafsta...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 229 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Mountain Sage Self-care het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 229 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56810bb580602c3f488e277033ef8a5b649bbec8c965edc757e065bfa195e7ae7f80bc60ba81dafb9972fa8dd6fbd3ad0b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 229 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.517339224705 28.41983638525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang