Successfully reported
+69

Clarens Paddocks 23

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 877 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Clarens Paddocks 23 is 'n lieflike huis aan die voet van die Malutiberge in die dorpie Clarens. Hierdie selfsorghuis is geskik vir 4 gaste en dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike bank, TV en 'n kaggel.

Die skuifdeure lei na die onderdakstoep wat sitplek en 'n uitsig oor die berge bied. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf gebruik sonkrag.

Aktiwiteite in die omgewing sluit bergstaproetes, swem in die dam, watervalle, vierwielmotorfietsritte, lugballonritte, Zipline-toere en perdry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 877 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Paddocks 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 877 Naauwpoort Street, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86bd3fa985f5768491049cc49ac2eeff898f0104388a721cf3c25f4317680ec1e611dbe21d7a60af6924785b023fd50a7fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 877 Naauwpoort Street The Paddocks 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.50556557914 28.4209770778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang