Successfully reported

Clarens Retreat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chantelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, netjies, pragtig. Ons het heerlik warm geslaap, baie netjies en skoon. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Plek waar jy hêrlaai. Ons het vreeslik lekker gebly. Die kamer is skoon en goed toegerus. Die dorp is in loopafstand van die verblyf af. Ons sal nêrens anders bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrienne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gerieflike, veilige verblyf binne stapafstand van restaurante en winkels. Clarens Retreat bied netjiese, gerieflike verblyf aan binne stapafstand van die restaurante en winkels. Daar is ook veilige parkering. Alles was keurig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ontspannend met alle behoeftes voorsien, dus kon net ontspan en ons verblyf geniet. Verblyf was goed ingerig, veilig en sentraal geleë. Ontvangsdiens was vriendelik en professioneel, en sal verblyf en hul restaurant aanbeveel aan ander voornemende besoekers aan Clarence Retreat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolande H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

A true treat. Ons het heerlik gebly. Die kamers is netjies en goed toegerus en die uitsig van die stoep af is asemrowend. Die eenhede is binne loopafstand van die dorpsplein. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende, netjiese en goedtoegeruste verblyf. Retreat is baie goed geleë, sonder om in die lawaai van die dorp te wees. Die eenheid is uitstekend toegerus met al die behoeftes wat ons benodig. Netjies, skoon, uitstekende badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariechen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

All expectations were met. Will definitely stay there again. Our stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wonderful. The friendly and professional service received from the owners was superb and made everyone feel at home. As we were a family group, we took up 6 rooms and were treated very well. A very worthwhile stay and altogether a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties, mooi uitsig oor berge! Gerrit en Francois is wonderlike gashere. Hul plek is fantasties. Besoek Clarens al 'n hele paar jare en nou 1ste keer hier gebly. Gaan weereens daar bly. Hul restaurant is reg langs en op die verblyf perseel. Kos is so heerlik en smaaklik. Wooneenheid was daagliks skoongemaak. Als modern en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Dit was 'n heerlike lang naweek wegbreek. Alles was 100%. Dit was rustig, gemaklik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 411 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiU6tYCpBaxu3Bp7m6dZpajM95j3R9eLIfL206fJwMIEU0Iqki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 411 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.512734 28.423188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang