Successfully reported
+12

Claridges 302

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R623 R499 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Claridges 302 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus aangesien hierdie woonstel lieflike see-uitsigte het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R623
R 623 R 499
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R623
R 623 R 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf R623
R 623 R 499
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence Street, Claridges, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d0128a1a52e77df29b8224c9b744d14d0a49e58880446879daca3c5e0943c2f1e61ec59f4c560885d4162cae5e43424f2f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R623 nouVanaf R498 per nag (plek vir 2) Clarence Street Claridges 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.889169 30.347018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang