Clartal's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Clartal's Place bied gemaklike verblyf in Pretoria, ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf is beskikbaar in goed toegeruste eenhede wat tot 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Elke eenheid se slaapkamer het óf 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte bed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad. Gaste het toegang tot 'n slaapbank, 'n TV en 'n mini-yskas.
Koffie en beskuitjies is ingesluit in die tarief, met die opsie van 'n volledige ontbyt beskikbaar teen 'n bykomende koste. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkering op die perseel, 'n lieflike tuin met sitplek, 'n braai-area en 'n swembad.
Die verblyf is gerieflik geleë naby museums en restaurante, wat 'n ontspannende en aangename verblyf verseker.
Die kamer vorm deel van die hoofhuis, maar word geskei deur 'n deur wat gesluit kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Frik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng
- Gaste dink Clartal's Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 246 Swaeltjie, Zwavelpoort, Pretoria, gaute, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang