Classic Greyton Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Caledon Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R3 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Classic Greyton Cottage is 'n knus, stylvolle huis in Greyton en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, paartjies of oornaggaste is.
Dié kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike bank, stoele en 'n TV.
Buite is daar 'n piekniektafel met braaigeriewe waar gaste kan ontspan. Hulle kan ook die swembad op warm somersdae gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kyle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 43 Caledon Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Classic Greyton Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Caledon Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang