Successfully reported
+31

Classic Holiday Home - 8 Sleeper

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Oliphantskop Drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Classic Holiday Home - 8 Sleeper is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan.

Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV, lugversorging en 'n privaat ingang. Daar is 2 slaapkamers wat direk met die huis verbind is.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en buitesitplek. Die huis het 'n swembad met sonstoele.

Daar is veilige parkeerplek. Daar is ook gratis WiFi, 3 yskaste en 'n veranda.

Die perseel is net 2 km vanaf Mykonos en naby Laguna Mall op 'n heuwel wat oor die see, Mykonos en Longacres kyk.

Neem asb. kennis dat harde musiek en partytjies nie toegelaat word nie. Slegs betalende gaste word op die perseel toegelaat. Dit is 'n privaat natuurreservaat.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Oliphantskop Drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Classic Holiday Home - 8 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Oliphantskop Drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffe1260417536da2e52da6d32ce5882a44fc9a29572362ba4d5d8b03088500d576698671d1c86c3c1bf6f40360c724504173?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 17 Oliphantskop Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.053002442843 18.057157583081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang