Successfully reported
+23

Classique Grace Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Bowling Avenue, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Classique Grace Boutique Hotel in Sandton is net 5 km vanaf Sandton City Mall. Dié hotel bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat familie besoek of oornaggaste.

Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n platskerm-TV. Sekere kamers het 'n balkon.

'n Kontinentale ontbyt word elke oggend in die gemeenskaplike eetkamer bedien.

Die perseel is 13 km van die Johannesburgstadion, 19 km van Gold Reef City en Casino, 3,9 km van die Benmore Gardens Winkelsentrum en 4,3 km van die Nelson Mandela Square af.

Die naaste lughawe is O.R. Internasionale Lughawe wat 17 km vanaf Classique Grace Boutique Hotel is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad

Ligging

  • 57 Bowling Avenue, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Bowling Avenue, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAumO5t4qgGFFgvU99iqGc7HlqlgV673RtTkF6Npu6hvn9pdyQBG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 57 Bowling Avenue Johannesburg 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.075635841341 28.078807346645
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang