Successfully reported
+25

Clay Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 454 Van Niekerk Street, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Clay Cottage is ’n bekoorlike en stylvolle kothuis, weggesteek tussen welige groen bome in die hart van Rosendal, Vrystaat. Hierdie rustige toevlug bied gerieflike verblyf vir 2 gaste — perfek vir ’n paartjie wat wil ontspan en asemhaal.

Die kothuis beskik oor ’n knus slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit ’n volledig toegeruste kombuis in met ’n konveksie-tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. ’n Eettafel met 4 stoele skep die ideale ruimte vir gesellige etes of lang geselsies.

Gaste het toegang tot n groot en privaat buite braai-area waar gaste die rustige tuin en ou appelkoosbome kan bewonder — die perfekte plek vir oggendkoffie of ’n glas wyn teen sononder.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jaco K
Saam met lewensmaat
5.0
Aan te beveel. Rustig. Stapafstand vanaf alle geriewe. Lekker gebly. Wil net aanbeveel dat 'n soliede bedbasis oorweeg word. Bed het 'n katel draad ne...
Sien meer
Des 2024
Anthony B
Saam met lewensmaat
5.0
Rosendal 'n moet rusplek. Glad nie so klein nie. Genoeg spasie vir twee gewees. Die aandag aan detail om die verblyf gemaklik te maak, is regtig 'n ek...
Sien meer
Des 2024
Cilla D
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful! The perfect spot from which to explore!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Dimakatso L
Saam met lewensmaat
4.2
Quite and enjoyable. Quite a place to enjoy a peaceful rest; however, the water crisis was a bit of a turn-off. The good thing was that...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Cor B
Saam met lewensmaat
4.0
Oud maar netjies en skoon. Baie lekker gebly. Stort kraan bly drup en vermors water. Verder geen probleem.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 233

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 454 Van Niekerk Street, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Clay Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 454 Van Niekerk Street, Rosendal, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c91c58e8c559daffad51e4215e230e11aed8646bb4e8b0f387b1d71388ac48c88ca93e11024c11592dedd5ec1023751f762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 454 Van Niekerk Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5066193 27.9336188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang