Successfully reported

Clearview

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stephen R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Beautiful views. Beautiful hosts, a wonderful view to look at in the morning and night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Will definitely go back to Clearview. Absolutely wonderful, hosts are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie mooi en gerieflike akkommodasie met pragtige uitsig en fantastiese gashere. Fantastiese verblyf. Hennie en Ona is van die gaafste mense wat jy kan ontmoet. Die verblyf self is groot, netjies en gerieflik met een van die beste uitsigte oor Valsbaai wat jy kan kry. Al die badkamers en die kombuis het alles wat jy nodig het om gerieflik te woon. Hennie en Ona se tuin is pragtig en 'n plesier om in te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lovely stay at Clearview. We had a lovely stay at Clearview. The owners were so helpful and was so welcoming and friendly. The location is perfect with beautiful views. Spacious rooms with everything we needed. Just to note that the braai is free standing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

One of the best places we've stayed at, many thanks! We had an excellent stay; Hennie and Ona were wonderful, friendly hosts, always willing to help with any request or advice on where to go or where to eat. The views of the ocean, mountains and night lights were incredible. Gordons Bay is more sheltered from the wind than across the bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Wow, ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer by Clearview gaan kuier en lekker slaap as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich F
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gasvryheid, gemoedsrus, pragtige uitsig, vriendelike gasheer. Ja, dit was voorwaar 'n heerlike ervaring om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ona
Clearview
Baie dankie Hein en familie vir die besonder mooi resensie - ons waardeer dit baie. Geniet die res van jul vakansie.

Jenny V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Juweel in Gordonsbaai. Wat 'n pragtige en gerieflike plek in Gordonsbaai. 5-sterre is nie genoeg nie. Die plekkie is skoon, veilig, netjies en spog met pragtige uitsigte. Tannie en Oom is ongelooflik, gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ek kan Clearview 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ona
Clearview
Baie dankie Jenny vir die pragtige resensie vir Clearview - ons is diep dankbaar vir die mooi woorde. Seënwense vir julle, Ona

Marina D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Heerlike wegbreek na 'n goed toegeruste plek met die mooiste uitkyk oor die see. Ons is hartlik ontvang by Clearview. Plekkie is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig mag hê vir 'n heerlike verblyf. Dit is skoon en baie netjies. Die see uitsig is regtig baie mooi en was vir ons 'n groot bonus. Dit is geleë in 'n stil area en is heeltemal privaat. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie tannie en oom vir jul vriendelikheid. Ons sal definitief weer kom as ons daardie rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ona
Clearview
Baie dankie, Marina, vir die pragtige resensie vir Clearview - ons is diep dankbaar vir die mooi woorde. Seënwense vir julle, Ona

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Chapman Avenue, Mountainside, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwMDNjNDdlLTAzYjItNDE4Mi1hZGU1LTEzMWQ3ZjE4ZTQwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 52 5 1 5 58 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160123848801 18.876267861583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang