Clearview Estuary Apartment 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Clearview Place, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 179 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Clearview Estuary Woonstel 1 is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die hartjie van Beaconbaai en is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie se wegbreek.
Die eenheid is gevul met oorgenoeg natuurlike lig, bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die oopplan-slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Kombuisarea is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, klein oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel.
Die eiendom is sentraal geleë naby omliggende aktiwiteite, restaurante en plaaslike winkels. Gaste kan gebruik maak van 'n privaat ingang, gratis veilige parkering, gratis WiFi, en die gedeelde geriewe op die eiendom geniet, insluitend 'n swembad, tuin en braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Clearview Place, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Clearview Place, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang