Successfully reported
+30

Clearwater Self Catering Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lemonwood Street, Clearwater, Eco-Park Estate, Centurion, 0144, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clearwater Self Catering Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Eco-Park Estate in Centurion.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, eetgerei en breekware, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die landgoed is gerieflik naby winkels geleë en bied toegang tot die Gautrein en die N1, N14 en R21 hoofweë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Debbie S
5.0
This property provided a conveniently located and well-communicated stay. Eco-Park, Clearwater was the perfect location for our family ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Hannes L
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker geslaap. Baie lekker veilig en ons het baie lekker gebly en geslaap.
Apr 2024
Marina D
Saam met vriende
4.4
Ons het lekker veilig gebly met alles wat ons nodig gehad het. Ek en 'n vriendin was in die stad vir 'n doktersbesoek. Die woonstel was presies waarna...
Sien meer
Jul 2024
Karin W
4.2
Naby Midstream Hospital. Kan bietjie opgegradeer word! Mat en banke vuil!
Mei 2024
Nelie D
Besigheidsreis
4.0
Vriendelike ontvangs, netjiese eenheid. Ja, baie dankie. Ek het die tyd daar geniet. Netjies, skoon en het die nodige beskikbaar en vinnige WiFi, kon ...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Miriro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Lemonwood Street, Clearwater, Eco-Park Estate, Centurion, 0144, Gauteng
  • Gaste dink Clearwater Self Catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Lemonwood Street, Clearwater, Eco-Park Estate, Centurion, 0144, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa63bfa68bdb4ecf267b1812a767325c40bb0ca1527c14064f079d5b408c253929496c0c6bdfd2db40390ee83c547163a80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Lemonwood Street Clearwater, Eco-Park Estate 0144 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.879595959342 28.178158743655
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang